Roma’s staan in die algemeen as Gypsies bekend. Hulle is ‘n uitgeworpe en marginaliseerde groep in Oos-Europa. ‘n Desperate Roma ma het na ‘n potgooi geluister en in ‘n trane uitgebars en vir Klemen, wat die potgooi uitgesaai het, gekontak en gesmeek om vir haar seun se genesing te bid. Die nuus van sy genesing het soos ‘n veldbrand deur die Roma gemeenskap versprei en toe Klemen die Evangelie verkondig wou almal Jesus volg. Ten minste 30 mense het kom elke week na die byeenkomste en 25 mense is in die plaaslike rivier gedoop. Prys God dat hierdie uitgeworpenes ‘n plek in Sy Koninkryk gevind het. Bid vir hierdie nuut gestigte kerk. www.bit.do/wb49