Indië


‘n Hindoe leier in Noord-Indië het Hindoes wat na Christelike kerke gaan om Kersfees te vier met geweld gedreig.  Vervolging van Christene het in die laaste paar jaar dramatiese verhoog en steeds is die kerk besig om drasties te groei. Kersfees is die tyd wanneer baie kerke na hul bure uitreik, wat met vreugde oor hul opwinding reageer.  Om die geboorteverhaal op te voer is ‘n effektiewe manier om die storie van Jesus se geboorte oor te dra.  Bid vir moed in hierdie tyd.  Bid dat baie mense in Noord-Indië die Goeie Nuus van Jesus wat mense vrymaak sal hoor.  www.tiny.cc/wc50