Top amptenare het onlangs strenger Sinisasie van die nasie afforseer. Sinisering beteken die afdwing van godsdienstige oortuigings, praktyke en boeke, wat die Bybel insluit, om in te pas by die Chinese kultuur en gemeenskap. Met hierdie poging is ‘n miljoen Uyghur Moslems in konsentrasiekampe geplaas, TIbetaanse Boedistiese tempels vernietig en die kerk vervolg. Bid vir “Bybel vir China” wat beplan om 50 000 onveranderde Bybels langs die grens met Rusland, net buite China, gedurende die maand te versprei, met die hoop dat mense wat in hierdie area woon die Bybels saam met hulle sal neem wanneer hulle na hulle huise terugkeer. www.is.gd/wb001