Jesus op elke skerm


Vandag besit 7,2 miljoen mense of 91% mense wêreldwyd ‘n selfoon.  Die Internasionele Media Bediening (IMB) poog om Jesus op elke skerm te vertoon.  Hulle beleef opwinding op sosiale media, slefs in afgeleë gebiede soos Morokko, was Moslems onderdrukkers die land vir meer as ‘n 1000 jaar beheer.  Deur die media te gebruik bring IMB die Evangelie na Europa, Asië, Afrika en die midde-Ooste sedert 1981. Bid dat hierdie media deur miljoene gesien sal word en dat die saad wat so gesaai word bair vrug sal dra en dat baie harte na Jesus sal draai.  www.is.gd/wbb05