Rusland


Volgens ‘n amptelike Russiese Poetin amptenaar word “die Oekraïne deur Amerika en die Weste ondersteun om hul neo-Nazi regering te bevorder” en die Russe is daar om die orde te herstel.  Om die woord “oorlog” in Rusland te gebruik kan tot 15 jaar tronkstraf lei.  Bid vir kerkleiers wat teen die leuens opstaan en dat die Russe die waarheid sal hoor.  Bid vir gelowiges in Rusland, sowel as in Oekraïne, sodat brûe van liefde en hoop gebou kan word, sodat alle konflik tussen die twee nasies opgelos kan word.  Bid dat baie Russe in hierdie onstuimige tye sal ontmoet.  www.is.gd/wb011