Ramadan (1 April – 1 Mei) is ‘n gefokusde tyd waarin Moslems nadat aan Alah beweeg en waar hulle dissipline en selfbeheersing leer. Islam verkondig dat mense hulself kan verbeter deur goeie werke te doen om so hul slegte dade uit te balanseer, met die hoop om ‘n groter kans te hê om eendag in die paradys te kan wees. Bid dat Moslems van hul bose gedagtes en begeertes bewus sal raak, wat nie geignoreer kan word deur te vas nie. Bid dat Moslems drome en visioene van Jesus wat vir hulle lief is en hulle vergewe sal ervaar. Bid dat hulle bevry sal word van die neerdrukkende las om daarna te streef om God se guns te probeer wen. www.is.gd/wb015