Ramadaan


Ramadaan is amper verby; die lewe sal eersdaags weer vir die 1,8 biljoen Moslems oor die wêreld na normaal terug keer.  Na die eid al fitr fees sal baie teleurgesteld wees dat Ramadaan vleeslike begeertes aangewakker het, in plaas daarvan om dit te oorkom en hulle beleef nie vergifnis nie, ten spyte daarvan dat hulle opreg na Allah se guns gesoek het.  Bid dat oë sal oopgaan vir hierdie vrugtelose praktyke en dat Jesus Homself in visioene, drome en die Injil (Nuwe Testament) sal openbaar vir die wat soekend is.  www.is.gd/wb017a