Op die ouderdom van 108 het Auntie se visioene haar in die steek gelaat. Maar wat haar nie gefaal het nie is haar nuwe liefde vir die Evangelie. ‘n Plaaslike gelowige het die Evangelie met haar in haar huis gedeel, met die hulp van die Ek Rasta (Die Weg) SD kaart. Op 108 glo sy, is sy gedoop en het sy hindoeïsme gelos. Sy vergader elke week met haar familie in ‘n huiskerk en gebruik die SD kaart. Prys God. In die 8 jaar wat hierdie kaarte uitgedeel word, het spanne 187 276 dope beleef. www.tiny.cc/wbe No. 028