As ‘n jong meisie van die Moslem Waata stam in Noord Kenia, is Halima met Jesus gekonfronteer terwyl sy besig was om van haar familie se produkte in ‘n naburige dorpie verkoop het. Na baie teenkanting en vervolging van haar familie en haar dorpie het sy uiteindelik ‘n kerkleier van die omgewing ontmoet wat haar genooi het om deel te neem aan die “World Mission Centre” se “Live School” sending opleidingsprogram. Daar is honderde gelowiges soos Hamila wat in onbereikte volkegroepe leef en wat wag om as sendelinge toegerus te word om hul eie mense te bereik. www.is.gd/wb029