Adivasi


Die Adivasi is stamme van die Indiese subkontinent wat as die oorspronklike inwoners van die area beskou word. Die 104 miljoen Adivasi’s het hulle eie godsdienstige oortuigings en praktyke. Gewoonlik aanbid hulle hul voorvaders en natuur geeste.  Die regering weerhou die Adivasi’s daarvan om te ontwikkek en onlangs het diskriminasie teen hulle begin toeneem.  Bid dat geregtigheid sal seëvier en dat die Adivasi’s gelykwaardig soos ander mense behandel sal word.  Bid dat die Adivasi gemeenskap die God van die hele skepping, soos in Christus geopenbaar, sal erken.  www.is.gd/wb031