Nepal


Alhoewel die kerk in Nepal teen dubbeld die populasie aanwas groei, is daar steeds meer as 200 onbereikte mense groepe met minder as 1% Jesus Volgelinge.  Hierby is die Bairagi Hindoes (0,05%), Ansari Moslems (0,00%), Yamphu Boediste (0,00%) en ander groepe ingesluit.  Bid vir deurbrake onder hierdie groepe in Nepal. Bid dat God reeds bereikte groepe sal gebruik om die lig van die evangelie effektief met hulle onbereikte mede-burgers te deel.  Bid dat die Heilige Gees die spirituele grondgebied onder groepe in Nepal sal voorberei.  www.is.gd/wb038