Verbeel jou jy het nou net gehoor dat jy melaats is; al jou drome en aspirasies verkrummel skielik. Skaamte, vrees en afgruise tree in en jy besef jy gaan binnekort deur jou familie verwerp word. Jy sal ‘n afgeleë. selfgeboude skuiling moet gaan woon en jy gaan die aalmoese wat bedel inbring moet leef. In Indië, word 130 000 nuwe melaatsheid gevalle per jaar aangemeld. Melaatses staan sprakeloos wanneer hulle hoor dat Jesus Christus, die Skepper van die Heelal, nie net vir melaatses omgee nie, maar hulle aangeraak het, lief het en genees het! Bid asseblief vir hierdie strategiese werkers wat liefdevol omgee en hulle sending roeping onder hierdie uitgeworpenes verrig. www.is.gd/wb042