Xi Jinping is vir ‘n ongekende derde termyn by die Kommunistiese Party se kongres as leier verkies.Christene is bekommerd oor die staat van godsdienstige vryheid in China, aangesien Xi godsdiens as ‘n bedreiging vir China met 1 miljoen Moslems Uighurs in konsentrasiekampe en kruise wat by kerke afgebreek word. Ouer Christene het onder ‘n meer outoritêre regering geleef en bedien. Onder die omstandighede het die kerk vinnig gegroei en floreer, ten spyte van erge vervolging. Bid dat wysheid die kerk vorentoe sal neem. www.is.gd/wb044