Pakistan


Van die desperate kleilande, waar hy 1000 stene per dag vir $10 maak, droom Anwar en sy seun Umar, van groot dinge.  Christene beleef werksdiskriminasie.  127 000 kinders word geforseer om hande-arbeid te verrig in die steenwerwe.  27 jaar gelede het Anwar by ‘n konferensie besluit om alles agter te laat en God voltyds te dien.  Anwar droom van die dag wanneer kinders skool toe kan gaan, in plaas van stene maak.  Na ‘n klein begin, kan ons vandag vir God prys, dat hy al 2 skole geopen het waar Christen kinders ‘n opvoeding kan ontvang en meer van Jesus kan leer.  www.is.gd/wb046