UK


Pre-Herlewing – Aan die buitewyke van Birmingham, naby aan ‘n belangrike kruising, het ‘n droom waar geword.  In 2004, het God vir Ricahrd Gamble die visie gegee om ‘n “ewige muur van gebed” te bou.  Met die voltooiing in 2024, sal elk van die 1 miljoen stene ‘n beantwoorde gebed van ‘n individu van oor die wêreld simboliseer.  Bid dat hierdie 50 meter hoë struktuur, wat vir 10km ver sigbaar sal wees, geloof in die krag van gebed sal aanvuur en Christene sal aanmoedig om oor hul geloof te getuig en hul stories van beantwoorde gebede te deel.  Sit ook jou beantwoorde gebed in die baksteenmuur.  www.is.gd/wb103