Ramadaan


Ramadaan is ‘n spesiale maand op die Moslem kalender.  Hierdie jaar word daar verwag dat dit met sonsopkoms op 22 Maart sal begin en op 21 April sal eindig.  Gedurende die maand is Moslems aktief opsoek na Allah se guns deur gebed en vas om so verlossing van hul sondes te verkry.  Tree die maand in gebed in vir Moslems.  Kyk, luister en bid saam met gewese Moslems vir die bekering van ander.  Teken in op die daagliks e-pos en laat die gebedskalender af.  www.tiny.cc/wbe no.110