Indië


Indië se bevolking is nou die grootste met 1425 miljoen inwoners.  Die Chinese bevolking is vinnig besig om te verouder en die Indiese jeug is aan die ontplof, met 25% of 350 miljoen Indiërs onder 15 jaar.  Dis egter hartseer dat 95% van kinders in Indië nog nooit van Jesus se liefde vir hulle gehoor het nie.  Dit kos net $1 om ‘n kind in Indië na die 10-dagse Indiese Kinder-Sending Bybelklub te stuur.  Bid vir die nodige fondse om 800 000 kinders na hierdie Bybelklubs te kan stuur.  Bid dat baie kinders die liefde van Jesus sal ontdek.  www.is.gd/wb116