Teen-lasterlike wette maak dit ongelooflik moeilik vir Christene om te vergadering in aanbidding en om hul enigsins in Pakistan te verkondig. Om Islam om hul profeet te beledig is strafbaar met die dood. Tog is God wonderbaarlik aan die werk deur die Evangelie met behulp van “Keys for kids” mp3-spelers uit te dra. ‘n Span wat in die Noorde van Pakistan onder Afghan vlugtelinge werk, het ‘n mp3-speler aan aan ‘n hoofman se kind, wat ‘n reputasie gehade het dat ongeskik en rebels is, gegee. Die pa het gesien dat die seun se gesindheid verander het. Die gevolg hiervan is dat die span toegelaat is om 300 van die eenhede onder Moslems in die vallei uit te deel. www.is.gd/wb119