Ongeveer 3 biljoen mense lewe as deel van ‘n Onbereikte Mense Groep, waar minder as 2% van die mense Jesus volg. Van hierdie 3 biljoen woon ongeveer 2 biljoene in stamme waar minder as 0,1% van die bevolking Jesus ken. Hulle word Frontlyn Mense Groepe genoem. Prys God dat die helfde van die wêreld populasie 50 jaar gelede onder hierdie Frontlyn Mense Groepe gewoon het. Dit het vandag tot 25% gekrimp. Ten spyte van hierdie vordering het baie Frontlyn Mense Groepe nog steeds nie die Goeie Nuus gehoor nie. Die geloof in Jesus is steeds vir hulle onbekend en word as uitlands en vreemd beskou. Bid dat die God van die oes werkers na hierdie Frontlyn Mense Groepe sal stuur. www.is.gd/wb121