Indonesië


Indonesië het minder as 80 jaar gelede ‘n onafhanklike land geword.  Die nuwe Inodnesiese regering se uitdaging is om die meer 6000 verspreide bewoonde eilande, waar miljoene mense woon, in ‘n eenheid te probeer saamvoeg.  Deur die Bahasa Indonesiese taal in die skole te leer, help om ‘n gemeenskaplike hartstaal en so ‘n groter gevoel van eenheid onder die verskillende stamme te verseker.  Dit het ook die jeug meer ontvanklik gemaak vir die Evangelie.  Prys God, dat die kerk, ten spyte van vervolging in hierdie 80% Moslem nasie, 4 maal vinniger groei, as die aanwas in die nasie.  www.is.gd/wb125