25 000 mense leef in die uitsonderlik afgesonder Shanyan omgewing. Shanyan beteken “rowwe terrein”. Om die Shanyan van hul naaste buurdorpie te bereik, vereis ‘n 56 km rit te perd, oor ‘n 5000 meter hoë bergpas, met ‘n 2000 meter hoë val na die rivier onder die pas. Die Shanyan Tibetane is heeltemal onbereik deur die evnangelie, tog sê Openbering 7:9 dat daar mense van elke stam en taal en nasie voor God se troon sal verskyn. Dit sluit natuurlik die Shanyan Tibetane in. Volgehoue en gefokusde gebed is nodig om die demoniese volk wat oor hierdie stam hang, te breek. www.is.gd/wb129