Global Media Outreach


“Global Media Outreach” het al die evangelie met meer as 2 biljoen mense aanlyn gedeel.  91% van alle mense leef binne die bereik van ‘n selfoon toring.  Zain het in ‘n geweldadige Moslem gemeenskap groot geword.  Terwyl hy een dag op die internet rondgespeel het, het hy ‘n “GMO” advertensie oor Jesus gesien.  Zain het Christus aanvaar en by ‘n aanlyn kerk oor Zoom ingeskakel.  Ten spyte van die bedreiging van verwerping en moord, het Zain in ‘n woud weggekruip terwyl met Zoom drie tot vier maal per week by die kerk ingeskakel het!  Prys God vir die 200 miljoen mense wat Jesus reeds deur die “GMO” web-adres gevind het.  Bid vir die ontelbare miljoene wat steeds desperaat soekend is na die waarheid.  www.is.gd/wb131