Te midde van oorlogs-chaos, het Christene tans nie-konfronterende gesprekke oor God met hul Moslem bure. Maar indien ‘n Christen ‘n Bybel as geskenk aan die mense sou oorhandig, sal dit heel moontlik geweier word, omrede Moslems slegs die Quran as hul heilige boek beskou. ‘n MP3 boodskap sal aanvaar word, want hulle verwag nie dat heilige informasie deur middel van oudio boodskappe oorgedra sal word nie. Hulle kan dan klein besprekings groepe vorm wat vergader om gesprekke oor die Skrif te hê. Prys God dat hierdie MP3 boodskappe bydra om die evangelie te versprei. Bid vir voortdurende geleenthede om God se Woord op onwaarneembare maniere te verkondig. www.is.gd/wb133