Sahel


Hierdie dor streek lê ingedruk tussen die Sahara woestyn in die noorde en die savanna lande in die suide, wat reg oor Afrika strek.  Met nomadiese Moslem stamme en oorwegend gevestigde Christen stamme wat vasgedruk word deur die Sahara woestyn, word hierdie area as ‘n drukpot beskryf.  Tog is God aan die beweeg onder die Moslem Fulani.  Gedurende ‘n weeklange opleiding, het ‘n groep van die Fulani vroue, wat Jesus volg of wat ‘n sterk belangstelling getoon het, mondelingse dissipelskap metodes aangeleer.  Prys God vir lewens wat getransformeer word.  Bid dat hierdie Fulani’s al nader aan Jesus sal beweeg.  www.is.gd/wb136