Iran


“My man wil hê dat ek ons 11 dae oue baba moet verkoop.  Wat moet ek doen?  Menshande is groot besigheid in Iran.  Weens armoede is baie arm gesinne bereid om hul kinders aan die hoogste bod te verkoop, selfs hul baba’s.  Omdat die regering die mense onderdruk en nie ophef nie, draai baie na Christus.  Daar is miljoene Christene uit ‘n Moslem agtergrond, maar hulle is bang.  Prys God vir die Christen TV stasie wat Zara in haar tyd van nood ondersteun het.  Bid dat God die versplinterde kerk in Iran sterk sal maak en sal verenig.  www.is.gd/wb140