Turkye


50 kinders in Turkye het hul lewens vir Jesus by ‘n kinder-somerkamp gegee.  Dis so hartseer dat selfs hierdie Chirsten kinders op hul jong ouderdom blootgestel word aan bespotting en selfs bedreigings en aanvalle deur hul Moslems eweknieë.  Die kampe gee die kinders die geleentheid om in hul geloof versterk te word.  Prys God vir die 50 kinders wat hierdie somer hul verhouding met Jesus begin het.  Bid dat hulle in hul geloof mag groei.  Bid saam dat die span ‘n nuwe kampterrein sal identifiseer aangesien die Christene wat deel gevorm het van die huidige kampterrein uit Turkye geskop is.  www.is.gd/wb141