Die Evangelie in virtuele realiteit (VR)


Michaela, ‘n alkoholis, sal haar VR bril opsit en dan haar dae in VR kamers deurbring as ‘n Nutella bottel met bene.  Tydens ‘n ontmoeting met Dr Tako hoor sy die eerste keer van Jesus.  Nou is sy ‘n sendeling in Japan.  Vandag gebruik sy al haar vrye tyd om in VR groepe oor Jesus te praat.  Alhoewel die Nutella bottel figuur, Spongebob of die piesang met sonbrille een werklik is nie, is die mense agter die VR figure regte mense, wat baie keer seergekry het en op so ‘n manier weg hardloop van die regte wêreld.  Bid vir sendelinge wat hierdie unieke tegnologie gebruik om verlorenes en seergemaaktes te bereik.  www.tiny.cc/wb203