In 1999 het Wycliffe ‘n visie aanvaar om teen 2025 met ‘n Bybel vertaling in taal in die wêreld besig te wees. Met die besef dat hierdie na ‘n onmoontlike taak klink om die oorblywende 3000 tale wat nog vertalings benodig by die visie in te sluit, het hulle besef hul grootste behoefte is om mense te mobiliseer wat vir die projek bid. God antwoord: Reg oor die wêreld is gemeenskappe en hele areas besig om saam te werk om seker te maak dat die oorblywende tale besig raak met Bybelvertaling. Prys God. Visie 2025 is binne bereik, met ‘n nuwe vertalingsprojek wat elke 17 uur begin. www.tiny.cc/wb208