Trans Wêreld Radio vier die 70 jaar waartydens hulle al die Evangelie aan luisteraars in hul moedertaal uitsaai. The Mazaras is ‘n etniese Shia Moslem minderheidsgroep wat deur due Sunni Moslem meerheid in Afghanistan onderdruk word. Hussain Andaryas is ‘n Mazara wat die goeie nuus met Afghans vir meer as 30 jaar oor die radio en televisie deel. Hy ontvang elke dag oproepe en boodskappe van mense wat uitreik nadat hulle na een van die programme gekyk of geluister het. Bid dat onbereikte Hazaras op die TWR kanale en programme sal inskakel. Bid dat hul geestelike ore oop sal wees vir die waarheid. Lees hier hoe God ‘n Hazara van die tronk bevry het.