Ramadan (10 Maart-8 April) is ‘n gefokuste tyd van vas en om nader aan Allah te beweeg. Moslems hoop dat hulle sondes vergewe sal word en dat dit hul kan kans om eendag in die paradys te kan wees, sal vergroot. Bid dat Moslems daarvan bewus sal word dat slegte gedagtes en begeertes nie deur te vas vermy kan word nie. Vir die afgelope 25 jaar fokus Christene hul gebede in die maand op die redding van Moslems. Prys God dat Moslems in hul duisende na Christus draai. En tog het 80% van Moslems nog nooit die Goeie Nuus gehoor nie. God is aan die beweeg. Deel in die opwinding. Teken in om ‘n daaglikse gebedsvideo te ontvang. www.tiny.cc/wb210