Ramadaan


Ramadaan se einde lê om die draai.  Vir baie was dit ‘n tyd van frustrasie omdat hulle niks nader aan Allah gevoel het of gevoel het dat die las van hul sondeskuld verwyder is nie.  Hulle beleef eerder net ‘n geestelike leegheid.  Met selfs Mohammed wat erken het dat hy nie seker is of hy hemel toe gaan nie, kan ons net bid dat baie gefrustreerde Moslems na die waarheid sal soek.  Bid Johannes 8:32, dat Moslems in hierdie soeke na waarheid die Waarheid sal ontdek en dat hulle deur die Waarheid bevry sal word.  Luister na Khalil se storie:  www.is.gd/wb214