Keys for Kids


Verbeel jou dat jy in die middel van die Himalayas groot word.  Besoekers is rariteit, omdat jou klein dorpie net per vliegtuig bereikbaar is.  Min mense kan lees, so tradisies en legendes domineer jou denkpatrone.  Dit is die lewe in Mugu, Nepal, waar min al van Jesus gehoor het.  “Keys for Kids” het onlangs dosyne oudio Bybel vir ‘n handvol Christene in hierdie area verskaf.  Ten spyte daarvan dat hierdie eenhede vir die kinders gegee is, het dit hele families bereik.  Bid dat baie Mugu mense van hierdie dorpies na Jesus sal draai vir redding, nadat hulle die Evangelie gehoor het.  www.tiny.cc/wb215