Ramadaan (10 Maart – 8 April)


Volwasse Moslems mag niks eet, enige vloeistof drink of rook gedurende die dag nie.  Die meeste mans slaap deur die dag, terwyl hul vrouens moet kook, sonder om enige iets te mag eet, totdat dit donker is.  Mans raak geïrriteerd, en hul vrouens word dikwels mishandel.  ‘n Man se getuienis tel net die helfde van die van haar man.  ‘n Man word toegelaat om sy ongehoorsame vrou te slaan en as ‘n vrou verkrag word, word daar dikwels aanvaar dat dit die vrou se skuld was.  Bid dat Moslem vrouens die diep en persoonlik liefde van Jesus gedurende hierdie moeilike tyd van Ramadaan sal beleef.  www.tiny.cc/wb212