Verbeel jou dat jy in die kern van die Himalayas groot word. Besoekers is ‘n rariteit, omdat die klein dorpies net per vliegtuig bereik kan word. Min mense kan lees, so tradisie en legendes domineer mense se denkpatrone. Dis die lewe in Mugu, Nepal, waar min nog ooit van Jesus gehoor het. “Keys for Kids” het onlangs dosyne oudio Bybels as geskenk aan Christene in die area geskenk. Alhoewel hierdie eenhede vir jong kinders gegee is, is hele familie daardeur bereik. Bid dat baie Mugu dorpies vir redding na Christus sal draai, soos wat hulle die Evangelie hoor. www.tiny.cc/wb215