In 2009 Brittanje se ateïste met ‘n bus advertensie veldtog begin, waarmee hulle probeer het om die relevansie van God af te maak, maar die gevolg was eerder meer spirituele dialoog. Ten spyte van die afname in die hoofstroom kerke se bywoning, floreer nuwe kerke wat geplant word. Hierdie groei is wêreldwyd sigbaar. Soos wat ateïste sukkel om ‘n sinvolle narratief te verskaf, tref Christendom sowel mense uit die intellektuele en uit die gewone publiek, deur duidelike morele en eksistensiële antwoorde te bied. Prys God vir hierdie skuif en vir hierdie vonke van herlewing oor nasies. ‘n Ontwaking wat harte en verstand vernuwe. www.tiny.cc/wb220