Israel


Die mense van Israel en die res van die Midde-Ooste in honger vir n boodskap van hoop.  Een van Israel se media uitreike in Hebreeus en Arabies, bereik miljoene mense in Israel en verder.  Hulle evangeliese videos in Hebreeus kry meer as ‘n miljoen besoeke in Israel alleen, met 20 000 besoekers wat hul website besoek en die Nuwe Testament aflaai.  Joodse en Arabiese pastore wat by die seminarium gegradueer het bid en dien saam. Bid vir ‘n massiewe oes onder Jood en Arabier, soos wat hulle sien dat ware vrede net in Jesus alleen te vind is.  www.tiny.cc/wb221