Mense van oor die wêreld is oppad na Parys vir die Olimpiese Spele. Sendelinge en vrywilligers gebruik geleenthede soos die Olimpiese Spele om met mense oor hul honger na God te praat. Alhoewel die bediening suksesvol is, is kontak met die besoekers gewoonlik kort. Aansteekspelde of penne as aandenkings is ‘n gunstelik aktiwiteit tydens die Olimpiese Spele. Die Suidelike Baptiste het pasgemaakte ontwerpe spelde of penne wat hulle vir hul uitreike gebruik. Wanneer hierdie penne of spelde teen slimfone gehou word, neem dit jou na ‘n webadres waar die persoon met ‘n respondent kan konnekteer. ‘n Werklike persoon reageer dan en verskaf antwoorde op die vrae oor God wat die persoon mag hê. Jy kan ‘n respondent of reageerder wees. www.tiny.cc/wb225