Yemen


As gevolg van die Houthi’s en die voortslepende burgeroorlog, wat vererger word deur Saudi Arabië en Iran se in Yemen, word die bevolking nie net deur voortdurende bombardering bedreig nie, maar ook weens hongersnood.  Nog erger is egter hul nood na die Brood van die Lewe.  Minder as 0,5% volg Jesu.  Dis res is Moslems en het nog nooit in hul lewe die Evangelie gehoor nie.  Christelike aktiwiteite word ten strengste in Yemen verbied.  “Unknown Nations” lei gelowiges van Yemen in Egipte op.  Hulle sal die Evangelie terug na hul huise neem.  Bid dat deure vir hulle sal oop gaan.  Bid dat harte voorberei sal word en ontvanklik sal wees vir die gelowiges wat hul geloof gaan deel.  www.tiny.cc/wb229