Die Christen TV stasie, SAT-7, het ‘n eerste program geloots wat spesifiek op die Tajik vroue fokus. Hierdie vroue van Tajikistan het die program desperaat nodig weens hul isolasie as Christen en omdat dit nie vir hulle moontlik is om wettig te vergader nie. Isolasie en vervolging is die norm vir die Tajik Christene, wat minder as 1% van die Moslem nasie uitmaak. Maar ten spyte van die gevare, kom mense in Tajikistan tot geloof en hierdie SAT-7 program speel ‘n groot rol hierin. Bid dat baie Tajik vroue in hul geloof sal groot soos wat hulle na die program luister. www.is.gd/wb238