Jesus op elke skerm


Vandag besit 91% van alle mense ‘n selfoon.  Internasional Media Sending poog om Jesus elke skerm te vertoon.  Hulle sien opwinding op sosiale media vir Jesus, selfs onder afgeleë nasies soos in Marokko, waar  die land vir meer as ‘n duisend jaar deur Islam regeer en onderdruk word.  Deur die media te gebruik, bring IMS die evangelie sedert 1981, in amper 70 tale, na Europa, Asië, Afrika en die midde-Ooste.  Bid dat miljoene deur die media die waarheid sal sien, dat die saad ‘n groot oes sal lewer en dat baie harte na Jesus sal draai.  www.imm.edu