Moskees maak toe soos wat Moslems Jesus aanvaar: In Iran is 50 000 van die land se 75 000 moskees nou gesluit, soos wat mense diep ontnugter is met Islam. Baie raak ateïste of draai na Jesus. Christendom versprei ook oor Yemen, waar die Joshua Projek verklaar dat die Christen geloof teen dubbel die wêreld gemiddeld groei. ‘n Indonesiese groep het ‘n video, “Save Maryam”, geproduseer waarin hulle beweer dat 2 miljoen Moslems van Indonesië bekeerde Christene is. Bid dat God die wat honger vir die Waarheid is, deur drome en visioene of deur die internet of sosiale media, antwoorde op hulle vrae sal vind. www.is.gd/wb242