Min kerke, maar groeiend in Islam se geboorteplek: Saudi Arabië se regering is ‘n absolute Islamitiese monargie. Elke Saudi nie-Moslem moet hul geloof in die geheim beoefen en is kwesbaar vir vervolging en arrestasie. Net omdat ‘n regering geslote is vir die evangelie, beteken dit nie dat die harte van is nie. Die klein kerk bestaan uit verspreide gelowiges, maar wat tans teen dubbel die spoed van populasie van Saudi Arabië groei. Prys God vir hierdie groei. Bid dat baie van Jesus sal droom of antwoorde op sosiale media sal vind. www.tiny.cc/wb243