Mongolië


Die groter land as Suid-Afrika, het slegs 3,4 miljoen inwoners.  Die land is tussen Rusland en China ingedruk.  Met die val van kommunisme in 1989 was daar slegs 4 gelowiges in die land.  Tans is daar meer as 40 000 gelowiges en stuur die kerk sendelinge na onbereikte areas in Mongolië en verder.  Prys God vir die ongekende groei van die kerk.  Bid dat effektiewe  leier opleiding beskikbaar sal weer vir die in afgeleë areas.  Steeds het meer as 90% van die mense in die Boedistiese land nog nooit van Jesus gehoor nie.  Bid vir bevryding van shamanisme en okkultiese praktyke deur Jesus Christus.  www.is.gd/wb250