Verbeel jou 100 000 Christene wat saam Kersliedere sing en en diie Evangelie in winkelsentrums, stadsale op die straat deel. Die VK is besig met ‘n landwye Kersfees veldtog, “Skyn jou Lig”. Vanjaar vind die veldtog oor die naweek van 13 tot 15 Desember plaas. Laas jaar het 75 000 Christene van meer as 700 kerke hul Kerslied dienste na publieke plekke geneem. As gevolg van die “Skyn jou Lig” veldtog, is verskeie mense laas jaar gered en is hulle in kerke verwelkom. Bid dat baie mense in vanjaar se Kersseisoen van die liefde van God sal hoor. www.tiny.cc/wb251