2025


Soos wat ons die nuwe jaar betree, duur oorloë en gerugte van oorloë voort.  Tog sê Jesus dis die begin van die geboortepyne en nie die geboorte self nie.  Daniël interpreteer Nebukadnesar se droom “die klip waardeur die beeld getref is, het die groot rots geword en die hele aarde bedek” as die koninkryk van God (Daniël 2:35).  Ons leef in opwindende tye, soos wat die kerk groei vinnig in Moslem lande soos Iran, Sirië en Afghanistan en in die Hindoe lande Indië en Nepal.  Bid dat God se koninkryk die Boedisme in 2025 sal infiltreer.  www.tiny.cc/wb254