In ‘n bedrywige Afghaanse mark het Nehemia ‘n handelaar genader. Sy hande het ‘n mat geweef, maar in sy hart het hy diep seer gedra. Hy het die slagting van sy vriende en familie, wat vrae oor die Islamitiese onderrig gevra het, beleef. Nadat hulle vir hom ‘n mp3 speler, waarop die Bybel in sy eie taal gelaai is, gegee het, het die trane oor sy wange geloop. Wat as ‘n eenvoudige gesprek in ‘n markterrein begin het, het nou ‘n oop deur vir ‘n hele stam geword. Bid dat die 3000 toewydings mp3 spelers, wat omet groot risiko in die land ingesmokkel is, baie mense se lewens in hierdie vyandige land sal aanraak. www.tiny.cc/wb318