In 1999 het Wycliffe besef dat die spoed waarteen hulle vertaing doen, dit hulle 150 jaar sal neem om die Nuwe Testament in al 7300+ tale wêreldwyd te vertaal. Hulle het die voortvarende besluit geneem om teen 2025 ‘n vertalings program in elke taal aan die gang te hê. God het 3000 plaaslike gemeentes en doelgerigte leraars geroep om die leiding in die Bybelvertaling in hulle eie gemeenskappe te neem. Dit verhaas die spoed van vertaling soos nog nooit voorheen nie. Prys God. As ‘n direkte gevolg van hierdie ooreenkomste en samewerkings, word ‘n nuwe vertaling elke 14 ure begin. www.tiny.cc/wb320