Voor die 1979 revolusie, was Iran een van die rykste en gesofistikeerde lande in die Midde-Ooste. Vandag voel die mense vasgevang in sinisme, dwelmmisbruik, selfmoorde en werkloosheid. Die mense voel vasgevang as gevolg van korrukte leiers en Islam. Vandag het 50 000 van die 75 000 moskees in die land al toegemaak en baie mense draai na Christus. Ten spyte van erge vervolging is daar tans enige iets tussen 300 000 en 3 miljoen gelowiges in die ondergrondse kerk. Bid dat baie meer ontnugterde Iranese Jesus Christus as hul Heer sal ontdek, in hierdie moeilike tyd van vrees en onsekerheid. www.tiny.cc/wb324