Sirië


Die gewese president Bashar al-Assad, ‘n Alawiet, het vir die Alawiete onregverdig bevoordeel deur werke en onderrig.  Nou dat hy sy pos verlaat het, het die publiek se woede teen hom ontvlam.  Nou word hulle vermoor en baie het na Lebanon gevlug, met niks meer as die klere aan hulle lywe.  Die Alawiete, ‘n Moslem Shia uitloper en ‘n godsdienstige minderheid in Sirië, glo in die reïnkarnasie en leer dat vroue uit die hemel uitgesluit is.  Tog, in hul desperaatheid, is hulle nou oop vir die Evangelie, soos nog nooit voorheen nie.  Bid dat God meer werkers sal stuur, want die oes onder die Alawiete is gereed.  www.tiny.cc/wb325