Gaza


“‘n Liefdesoffers van die Baptiste Kerk in Gaza”, dien as ‘n teken van omgee deur Christian Mission to Gaza (CMG).  Duisende warm etes word aan beide Christene en Moslems in die Gaza strook, waar mense van die honger doodgaan, uitgedeel.  Wanvoeding raak buite beheer in Gaza.  Hierdie maaltye raak net ‘n fraksie van die wat in Gaza leef.  Bid dat die klein en kwynende Christelike Arabiese populasie wat in Gaza leef, ‘n lig onder hul Moslem bure sal wees.  Bid dat baie vrae sal begin vra oor die dade van vriendelikheid en na Jesus sal begin soek   www.tiny.cc/wb333